Successfully reported

Crane Cottage @ Beacon Vlei Gasteplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Colette Anne L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

We really enjoyed our stay and look forward to when we return again. The location is very convenient and close to most places in the KZN Midlands. The setting is beautiful, overlooking a dam, with lots of bird life. The house has a lovely open plan living area with the 2 comfortable bedrooms off the back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik gerus in die hartjie van die Midlands. Baie gerieflike huisie teen die dam. Wonderlike uitsig en stilte om lekker te kan ontspan. Eenheid is goed toegerus vir die koue winters.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cora M
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Heerlik met mooiste uitsig! Dit was heerlik, is sentraal geleë om die Midlands te besoek. Pragtig en ten volle toegeruste akkommodasie. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jun 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Bernadine V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Beauty in Notties. Die plek was skoon en netjies, ons was daar vir 3 aande as 'n familie vir 'n troue! Hulle het elke dag kom skoonmaak en die vuurplek voorberei om net aan te steek sonder fire lighters of moeite! Ons het nie gevoel asof ons iets gekort het nie! Ons was nie mal oor die storte nie omdat hulle waterdruk baie laag was, maar dis al wat ek negatief kan sê! Ligging is perfek vir Notties en die uitsigte is vreeslik mooi! Hulle het 'n kat en honde, en die kat was vreeslik liefdevol en het elke dag kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Lekker kuier plek. Baie goeie waarde vir geld en ons het baie lekker gekuier voor die kaggel. Vuurmaak hout is bietjie duur.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette P
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2024

Amazing. Ons het vreeslik lekker gebly. Sal definitief weer daar kom oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Uys D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Satisfactory. Great setting, wildlife, and views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elna G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit is 'n baie lekker oorslaapplek. Volgende keer sal ons die groot huis bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daphne T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Beautiful view and beautiful home. Loved our stay. Spacious, beautiful view to wake up to. Friendly and helpful guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Alexander Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 69

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beacon Vlei Guest Farm, B3 D144, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60bcb39b477f27c69c629e10b95d80dd1df010448dbb85da41fe651bb61b111c2eeeefd89463af0e36211c0aa04d98924aea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6) 63 5 1 5 Beacon Vlei Guest Farm, B3 D144 Balgowan 3275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.385799630593 30.056129175949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang