Successfully reported

Beagle's Inn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Eienaars is baie behulpsaam. Moderne netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Good. The stay was lovely. Our little dogs were secure and there was a lovely park a stone's throw away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romick Pearl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie ontspannend, rustig, skoon en swembad was 'n bonus. Gasheer en vrou was baie gasvry. Alles was byderhand. Ons het dit baie geniet. Stil, rustige atmosfeer, skoon handdoeke, waterbottels. Alles was byderhand. Ons sal beslis weer van dienste gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryka B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

My kuier was baie goed ek sal Beagle's Inn aan enige een aanbeveel. Dit was fantasties in Beagle's Inn, die moeite werd. Eienaar en sy vrou was gasvry en het ons goed ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Gerieflik en netjies. Alles wat jy nodig sal hê. Baie rustig. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marleen F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons is baie gasvry ontvang. Alles was skoon en netjies! Ja - alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rainicque V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Short but sweet stay! We thoroughly enjoyed our short but sweet stay at Beagle's Inn. The hosts were incredibly friendly and accommodating, making us feel right at home. Highly recommend for anyone looking for a warm and welcoming place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surita J
1 nag
5.0
Jul 2025

Excellent. Baie lekker gebly. Gasheer was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Wonderlike verblyf! Ons het heerlik gebly by Beagle's Inn. Die eenheid is pragtig, silwerskoon, en het letterlik alles wat jy nodig het. Die omgewing is baie veilig, en selfs jou voertuig staan veilig agter 'n hek. Ons sou graag langer wou bly, maar sal die woonstel vir enigiemand aanbeveel! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker stil omgewing. Netjies en skoon. Netjies, skoon en mense is gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Kiewiet Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA952c9dd49619da4bf5f2679c27eb1bc84e29e3127727c9b609fb9fe078a5f3375191881da9450db1f4928bee7bfda994a1d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 3 mense 108 5 1 5 6 Kiewiet Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.360680533909 19.298965245369
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang