Successfully reported

Beau Vista no 4

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Frikkie M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfek. Lieflike plek om te rus, huis weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luraine N
Lang verblyf
5.0
Sep 2025

Geselling en so rustige ervaring. Ons het onlangs 11 dae by Beau Vista nr. 4 deurgebring en dit was ’n heerlike ervaring van begin tot einde. Die verblyf was pragtig netjies, skoon en baie gemaklik ingerig, presies wat ’n mens nodig het vir ’n ontspanne wegbreek. Alles was goed versorg en prakties, wat dit sommer ekstra gerieflik gemaak het. Die mense was uiters vriendelik en gasvry, en ons het regtig welkom gevoel. Dit is duidelik dat daar baie moeite gedoen word om gaste ’n aangename ervaring te gee. Ons het elke oomblik geniet en sal Beau Vista nr. 4 sonder twyfel aanbeveel. Ons sal beslis weer wil teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Perfect. Perfect location. Loved every minute of our vacation and our dogs were also very happy. Wish our vacation was longer. Will only ask if they can install a retractable washing line for wet clothes that can't be tumble dried.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katryn S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Wonderlike uitsig, ontvangs met aankoms. Sal enige tyd weer daar vakansie hou. Ja, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zannel K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Veilig,rustig, mooi uitsig. Bekostigbaar. Uitsig is asemrowend. Stil rustige area. Die webtuiste moet asb. aanbring dat jy jou eie bad handdoek moet neem. Dit wys nie op die inligting nie. 'n Charcoal braai sou alles beter gemaak het!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilian G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Baie lekker gekuier. Woonstel is baie ruim en skoon met 'n pragtige uitsig. Ons is egter nie ingelig dat ons ons eie handdoeke moes vat nie. Dit moet aangedui word op die webtuiste.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John B
Kort verblyf
4.6
Mei 2025

Fantastic view and wonderful area for morning 5km walk. Views are awesome and would have been perfect if the front door and security gate locks worked, which they have said they will fix now. The advert mentioned DStv but has Openview, and it wasn't obvious that you need towels. I would suggest bringing your duvet if you like a duvet, as they have sheets and blankets which do work. The gas braai isn't as good as the one in the picture. Overall, still very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Beautiful owner and very friendly. It was awesome. We really enjoyed the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Ontspanne, rustig en absolute sielskos so na aan die water. Absoluut 'n lafenis vir die siel net om op die stoep te sit en na die see te staar en die branders te hoor breek. Baie gerieflike blyplek met 'n vriendelike en baie behulpsame opsigter. Het ons van die begin af welkom laat voel. Beslis weer op my lysie vir volgende jaar se kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Lillycrona Drive, Lot 1770, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4NTZlZGQ2LWMzM2QtNDNiYS05MGQzLTVlZWM1NDgwYjRhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6) 131 5 1 5 80 Lillycrona Drive Lot 1770 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.853262527325 30.383319407701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang