Successfully reported
+11

Beausa Chalets

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 President Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beausa Chalets is in Graskop geleë. Besoekers word altyd verras deur die natuurskoon van dié pragtige dorpie in Mpumalanga. Dit is die perfekte wegbreekplekkie vir gaste wat op soek is na verblyf weg van die stad af. Gaste kan die Jock of the Bushveld-voetslaanroete verken.

Chalet 1 is 'n selfsorg-chalet met 1 slaapkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n mikrogolfoond, stoof en 'n yskas-vrieskas. Die woonkamer het 'n slaapbank, TV en 'n kaggel. Daar is braaigeriewe op die patio, ideaal vir gaste wat 'n bietjie wil ontspan.

Chalet 2 het beperkte selfsorgfasiliteite, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met stort. Die slaapkamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n TV. Die eenheid het nie braaigeriewe nie.

Die kamers word daagliks skoongemaak (behalwe op Sondae en Christenvakansiedae). Beausa Chalets bied 'n veilige omgewing en onderdakparkeerplek. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Graskop is die toegangspoort tot die Panorama-roete met sy pragtige besienswaardighede, soos die Blyderivier-canyon (die grootste groen canyon in die wêreld), Bourke’s Luck Potholes, God’s Window, Drie Rondawels, en talle watervalle. Dié dorpie bied 'n wonderlike avontuur- en ontspanningsaktiwiteite, dit is perfek vir stadsjapies wat smag na 'n wegbreek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Janet E
Saam met lewensmaat
5.0
Sorry to leave. Our stay felt like home from home, wonderful host, spotlessly clean, lovely stoep and garden. Extremely good value for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Cornelia S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is waarde vir geld met baie hartlike gasheer en gasvrou. Sien sterre.
Aug 2025
Chrisjan V
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies en naby Graskop se toerisme winkels. Die verblyf was baie aangenaam, netjies en 'n paar blokke weg van die Spar en eetplekke in Graskop. Fyn a...
Sien meer
Jul 2025
Yolundi E
Gesin met tieners
5.0
Perfek, fantasties, netjies, skoon, mooi, vriendelike ordentlike mensies. Absoluut fantasties. Sulke dierbare vriendelike mense en laat mens so tuis v...
Sien meer
Apr 2025
Henk B
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale plek vir oorslaap. Waarde vir geld. Was baie gerieflik, netjies en goeie diens.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 71 President Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Beausa Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 President Street, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6693c45aaa78c63fa3c5a6b0af04bd3ffd519d86c8f6906c7756af422d9cf8dfba4708c3ffed1e3ed230f0e235077123c32e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 71 President Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.932823 30.844245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang