Successfully reported
+84

Beausoleil

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Main Road, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 880 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Beausoleil bied 'n romantiese wegbreek met sjarme in Bonnievale in die Breederiviervallei.

Die gastehuis bied 'n keuse tussen eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale, onbeperkte WiFi en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan die Suite bespreek wat ideaal vir 'n wittebrood of spesiale geleentheid is en die Loft is 'n oopplan-grasdakkothuis met slaapplek vir 4 gaste. Die Tuinkamer en Pool View-eenheid is elkeen gerieflik en spog met lieflike uitsigte. Die Kothuis is ideaal geleë en is stapafstand vanaf die middedorp van Bonnievale, maar tog afgesonder en privaat.

Daar is 'n sitarea en ontbytkamer op die perseel, wat lekker ruim en gerieflik is en met liefde gemeubileer is.

Dié unieke Kaaps-Hollandse huis is naby die Breederivier, natuurlike elemente groei rondom dit. Dit spog met 'n uitsig op die golwende heuwels vol welige wingerde aan die voet van die majestueuse Langeberge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Almero O
Besigheidsreis
5.0
Die Beausoleil Cottage is 'n juweel in Bonnievale! Beausoleil se Cottage was vir my 'n genotvolle verblyfservaring. Ek sal beslis weer 'n draai gaan m...
Sien meer
Okt 2025
Andre M
Saam met lewensmaat
5.0
Vyfsterverblyf. Die keuse as jy Bonnievale en sy wonderlike wynplase wil besoek. Pragtige fasiliteit met puik, goed toegeruste kamers. Heerlike, ruim ...
Sien meer
Apr 2025
Petra D
Saam met vriende
5.0
Klein Karoo se juweel. Kamers was baie mooi! Die beddegoed was van topgehalte en daar was selfs 'n elektriese kombers vir die koue aande. Het baie vei...
Sien meer
Mrt 2025
Machiel O
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte nagrus met uitstekende ontbyt. Uitstekende internasionale gehalte verblyf.
Nov 2024
Louise V
4.6
Heerlike ervaring. Sal weer daar oorbly. Uitstekend. Pragtige plek!
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lukas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 57 Main Road, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beausoleil het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 57 Main Road, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfea4d66ed9fe7d31c5f852204c8b3e61fd1d9bbf9d72a13e792e41aff33238ed4d650852b580450b74e40bed4d22282c17e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 57 Main Road Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.942015955232 20.096799731255
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang