Successfully reported
+28

Beautiful Betty B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Brand Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beautiful Betty B&B is in die bekoorlike Beaufort-Wes in die hartjie van die Karoo geleë. Die gastehuis is minder as 1 km vanaf die N1.

Dié gastehuis bied verblyf in 3 stylvolle kamers waarvan 1 geskik is vir 'n gesin. Elke kamer is met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, tuisgebakte beskuit en WiFi toegerus. Elke kamer het 'n dubbeldeur wat na 'n stoep met 'n tafeltjie en stoele lei.

Die gastehuis het verskeie stoepe en braaigeriewe. Braaihout is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar. Ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die middedorp, Chris Barnard Museum en verskeie restaurante is alles binne 'n 1 km-radius van die Beautiful Betty B&B.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Daan V
Saam met lewensmaat
5.0
Die Karoo is die plek wat my hart lap waar die lewe dit verinneweer het. Heerlik gebly. Ons ken Lisa persoonlik en geniet die gasvryheid. Wonderlike p...
Sien meer
Aug 2025
Esta J
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer daar oorslaap. Fantastiese plek. Dis pragtig skoon. Vriendelike mense. Sal definitief aanbeveel.
Aug 2025
Barry B
Saam met lewensmaat
5.0
A great stop over. Very nice and comfortable. The house is very tastefully decorated with a beautiful garden. We had a power outage, bu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Daan V
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag oppad na Kruger. Heerlik lekker gebly. Die Karoo bly maar lekker.
Jun 2025
Arina E
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het daar oorgebly oppad na die Oos-Kaap. Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was mooi en hulle het soveel moeite gedoen. Dit was perfek vir mense...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 2 Brand Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beautiful Betty B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Brand Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b8cbc4306f8bc43f873bad4d9d59cb3ca2d540d764160324b95d7b2b553d69a37bca13fe28bd357e2704360efcf37499821?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 2 Brand Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.350453233647 22.586490728088
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang