Successfully reported

Rustic Unique - Bush Glamping Retreat

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Andre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rus en vrede vir die siel. As jy opsoek is na lawaai en mense, is hierdie nie die plek vir jou nie. As jy opsoek is na stilte en om jou siel te vind, gaan kuier daar. Heerlike verblyf en wonderlike rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rainer T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

I'll be back. Awesome stay at Rustic Unique – Bush Glamping Retreat! Loved the peaceful atmosphere, comfortable glamping tent, and scenic 2 km walk. Perfect mix of nature, comfort, and relaxation. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

It was beautiful. Would have liked to have stayed longer. It was absolutely exquisite. Although deep in the bush, you have everything you need. Very beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Perfect. Uitstekend! Presies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Hier rus jou siel! Dit was ongelooflik. Rustic. Met eenvoud. Skoon. Puik uitgelê en alles wat ons benodig het, was daar. Tot bordspeletjies. Hier is baie liefde en harde werk ingesit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Rustige en heerlike "glamp" en rus! Sal jy hierdie verblyf aanbeveel? Keer JA! Ons het so lekker gebly, die stilte en rustigheid was net wat ons nodig gehad het. Derrick het ons so tuis laat voel. Die water wat oral in die tuin beskikbaar is, is heerlik. Ons het al drie aande die leeus, hiënas en jakkalse gehoor. Lekker gestap, ure gelê en boeklees in die hangmat. Dis "glamp" op sy beste. As jy nie reg is vir 'n paar kampgoggas terwyl jy oor die bosveld uitkyk en 'n lekker warm stort geniet nie, sal jy na hierdie trip nie eens meer bang wees vir 'n gogga nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janelize M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Value for money. The glamping tent was situated in a beautiful spot. You feel like you are in a magical little forest. While the tent is basic, all our needs were met.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Where your soul gets peace. It was absolutely amazing. Peaceful and quiet, where your soul can rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Die bos en natuur baie geniet, word nie gepla deur eienaar nie. Altyd lekker in 'n bos wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niyaaz A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Peaceful breakaway. Had a great stay with a friendly host. Will definitely be returning soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Derrick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 250
R 1 250 R 938
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 938
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 938
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R512, Kalkheuvel Farm, Kalkheuwel East, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed2a39ae1443f3b4fdfee28a83945c83e36cc07d5aba04b500f6ee3518be894d85b54002aa465bd6fc2f80614aeb8782da9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R938 per nag (plek vir 3) 25 5 1 5 R512 Kalkheuvel Farm 0216 Noordwes 021 201 8901 16:00-23:00 12:00 -25.830327774001 27.890105328064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang