Beckette Place 3 bedroom Apartment
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 333 Beckette Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beckette Place Apartment is 'n selfsorgwoonstel wat gerieflike verblyf in 'n veilige kompleks in Arcadia, Pretoria bied. Die kompleks is naby universiteite, hospitale, ambassades en die Uniegebou geleë.
Dié woonstel op die grondverdieping beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 2 badkamers, wat onderskeidelik 'n stort en 'n bad het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, gemaklike sitarea en 'n TV. Buite is 'n privaat binnehof met 'n etenstafel en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die area het 'n verskeidenheid besienswaardighede, insluitend die Nasionale Museum van Natuurgeskiedenis, botaniese tuine, Loftus Park, historiese terreine en Loftus Sportstadion.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 333 Beckette Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 333 Beckette Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang