Successfully reported
+38

Becketts Bliss - 3 Sleeper Apartment

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Church Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 002 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Becketts Bliss bied gerieflike gastehuisverblyf in 'n historiese huis in Worcester. Dié huis is stylvol opgeknap en het 'n tuin met 'n berg-uitsig, vriendelike honde en skaduwee.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n eetarea en 'n kombuisie wat basies vir selfsorg toegerus is. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n slim-TV en gratis WiFi, en daar is veilige parkeerplek. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad met beperkte toegang op die perseel.

Die ligging bied toegang tot restaurante, koffiewinkels, die KWV-brandewynkelder, olyfproeplase, hospitale en die Barn Art and Glass Gallery. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Fietse is beskikbaar om te huur, beide MTB's en Cruisers.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 28 Church Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Becketts Bliss - 3 Sleeper Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 002
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 002
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 2 002
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Church Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf61a708a3f30d8c565ca8b7f7ff361a432989c18919fadb77c17ee7432cdf463e356301e6a45fac205b028730971f5619ad1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 002 per nag, vir 3 mense 8 5 1 5 28 Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.639534156581 19.449136542328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang