Successfully reported

Becks @ The Bay

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marlene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Gerieflik. Baie netjies en skoon en het alles in wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Ons kuier by die akkommodasie was tops! 100/100. Ons het op baie kort kennisgewing bespreek en is met ope arms verwelkom om hier tuis te kon wees. Hierdie is een van die beste plekke waar ons nog ooit tuis was. Ons sal enige tyd weer hier besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Kuier was baie lekker met alles wat ons wou hê. Baie lekker gebly, veilige woonplek en jou motor is ook veilig agter geslote hekke. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik! Baie lekker. Daar kan net 'n lysie van restaurante/ontbytplekke in Mosselbaai gelaat word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Somaria C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Dis was privaat en veilig. Net wat ons wou hê. Dit was 'n baie lekker kuier. Ons verblyf was wonderlik. Kon nie vir beter vra nie. Alles was gerieflik. Sal enige tyd weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Sien ons beslis gou weer! Ek is sonder woorde! Beslis die beste verblyf wat ek al ooit geboek het. Ek wil dit nie eers vir iemand aanbeveel nie want ek wil hierdie skatkis vir myself hou! Alles is net perfek en ek dink nie ek sal weer 'n ander plek besoek nie. Becks sal vir ewig my go-to-plekkie wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Danie De Jager Street, Linkside, Mossel Bay, 6511, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb00fccc6ad059d431b17a0c0834b728b86a356f669153e76d5f6c8427e348e1d1b90461804355a80dbba37939a1b86df678f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 2 Danie De Jager Street Linkside 6511 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.189033859891 22.145287153355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang