Bed and Breakfast @ Eves
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Ellis Road, Malvern, Queensburgh, 4093, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bed and Breakfast @ Eves is in Queensburgh geleë, gerieflik geleë op die M7-snelweg met maklike toegang tot die N2 en N3, 3 van Durban se hoofpaaie.
Verblyf bestaan uit 5 eenhede en bied slaapplek aan 19 gaste. Alle kamers is smaakvol gemeubileer en word daagliks gediens. 'n Heerlike ontbyt, middagete en aandete word voorsien teen 'n ekstra koste indien dit vooraf gereël word.
'n Betaalde pendeldiens kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
Besienswaardighede in die area sluit in; Pavilion Winkelsentrum, King Shaka Internasionale Lughawe, The ICC Conference Centre, sentrale strande, Albert Luthuli Hospitaal en ABSA Stadion.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Evelyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 25 Ellis Road, Malvern, Queensburgh, 4093, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bed and Breakfast @ Eves het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Ellis Road, Malvern, Queensburgh, 4093, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang