Bed & Breakfast Villa Livadia
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 22 Sandpiper Close, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 800R1 530 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bed & Breakfast Villa Livadia spog met berguitsigte en is in Houtbaai geleë en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is ideaal geleë vir gaste wat die omliggende gebiede wil verken en geniet.
Gaste het 'n keuse tussen 4 slaapkamers, afhangende van hul behoeftes. Al die kamers beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke en privaat badkamers. Gaste het toegang tot 'n gedeelde leefarea wat met 'n TV, gemaklike sitplek en 'n etenstafel ingerig is, en daar is 'n tee- en koffiemaakstasie met 'n broodrooster. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Die eiendom spog met 'n buiteswembad, tuin, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Dié B&B is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en wynplase en Houtbaai-strand is sowat 1,6 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
CLAUDIA
HANNELORE ...
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Sandpiper Close, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Bed & Breakfast Villa Livadia het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 22 Sandpiper Close, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang