Successfully reported

Alkira

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Johan B
1 nag
5.0
Jan 2025

10/10. Die kamer is in 'n stil buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alyssa S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netjies, skoon, en lekker ruim. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
thea
Alkira
Baie dankie vir jou review en 5 sterre, Alyssa. Ek waardeer dit regtig baie. Voorspoedige nuwe jaar vir julle. Groetnis, Thea.

Mariana B
1 nag
5.0
Okt 2024

Enjoyable. Very comfortable and spacious. Friendly and professional service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
thea
Alkira
Baie dankie vir die 5 sterre en die review, Mariana. Ek waardeer dit baie. Sien julle weer! Groete, Thea

David B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jul 2025

Good for central location and value for money. Good overall. Close to shops and central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amé V
1 nag
3.4
Sep 2025

Aanvaarbaar vir een nag. Dit was aanvaarbaar vir die paar uur wat ek daar was, maar daar was eerstens nie enige warm water in die badkamer nie. Die yskas het 'n verskriklike reuk gehad wanneer mens dit oopmaak, en die ketel was aangekoek in die bodem. Andersins het ek geen klagtes nie. Die kamer was baie oulik uitgelê vir 'n enkel persoon.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lindie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Heerlik. Alkira is 'n baie netjiese, ruim plek en beslis waarde vir geld. Dis veilig en ek sal vir seker weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
thea
Alkira
Hi Lindie. Baie dankie vir die 5 sterre en die review. Ek waardeer dit baie. Groete, Thea

Tersius O
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Dit was presies wat ek nodig gehad het - skoon en netjies! Ek sal enige tyd terug kan gaan soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
thea
Alkira
Dankie vir jou mooi review en 5 sterre, Tersius. Ek waardeer dit. Groete, Thea

Chantel D
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly daar. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
thea
Alkira
Baie dankie vir die 5 sterre, Chantel. Groete, Thea

Ashntih D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Clean, spacious, central location. Clean, spacious, convenient central location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
thea
Alkira
Thank you for your review, Ashntih. I really appreciate it. Kind regards, Thea

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjiese, vriendelike en bekostigbare verblyf! Soos met die vorige keer - ons het baie lekker gebly. Die gasvryheid is sonder perke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
thea
Alkira
Baie dankie vir die 5 sterre. Groete, Thea

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Scholtz street, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb578ab07d879f2bb93552a198b31418704afa5a1d88ca8875c63f96f2914cbe99f0531add73ca5d57bce2774897acf9e4d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 110 5 1 5 59 Scholtz street Universitas 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.120424602203 26.172417551279

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang