Successfully reported

Bed In Bethlehem

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Absoluut heerlik gebly! Dit was 'n heerlike ervaring! Ons gasvrou was puik, die eenheid het heerlike spasie gehad vir ons gesin van 4, en ons kinders het die slaap in die 'loft' baie geniet! Die eenheid is mooi afgewerk, en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons kan dit definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

A wonderful friendly host and clean homely accommodation. Wonderful experience. Junet was very accommodating when we told her we would be arriving late in the evening. We were met with a very warm and friendly welcome. She showed us to the family room and explained where everything was. Chocolates on the pillow on each of our beds were a lovely touch. Flowers on the dining room table, fresh milk in the fridge and homemade rusks made it feel just like home. Thank you for a lovely stay. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Junet
Bed In Bethlehem
Thank you so much for your kind words and for taking the time to leave such a lovely review. We’re truly delighted to hear that you enjoyed your stay with us! It was a pleasure having you as our guest, and we’re so glad we could help make your visit a memorable one.

Natalie V
1 nag
5.0
Mei 2025

Veilig, netjies, skoon. Baie netjies en gasvryheid van eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Junet
Bed In Bethlehem
Baie dankie

Christiaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Behulpsaam, netjies, net 'n plesier. Baie lekker gebly! Besonder behulpsame en vriendelike diens, sal met my volgende besoek aan Bethlehem beslis weer by Bed In bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Junet
Bed In Bethlehem
Dit was heerlik om julle as gaste te hê! Sien binnekort weer! Groete.

Anneliese S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Vriendelike diens, baie lekker en gemaklik gebly by Bed in Bethlehem. Baie dankie aan Junet vir die vriendelikheid en gasvryheid, ons het baie lekker oornag by julle in Bethlehem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Junet
Bed In Bethlehem
Dis net 'n plesier! Ek is bly julle het lekker gebly by ons. Julle is baie welkom!

Jean-pierre R
1 nag
4.8
Jun 2025

Gerieflik en gemaklik. Veilig, netjies en skoon, vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Junet
Bed In Bethlehem
Baie dankie!

Marcel S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Rustig, privaat en! Baie lekker, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriëtte W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Heerlik. Skoon en netjies! Niks meer nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Junet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 820
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 242 Cambridge Street, Eureka, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bc9552d5d88287b1952a54d1f6890be8c00d6f94699573e8089b74d9856a322914d5772f69aec3b9b5368b79174e87c381e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 242 Cambridge Street Eureka 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.2437509 28.305235

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang