Bedford Country Escapes
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Graham Street, Bedford, 5780, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Forget Me Not Country Escape bied gemaklike selfsorgverblyf in Bedford, sentraal geleë in die hartjie van die Britse Setlaarsland en deel van die bekende Frontier Country-toerismeroete in die Oos-Kaap.
Die eiendom beskik oor 4 gastekamers, elk met slaapplek vir 2 gaste. Die kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en elkeen het toegang tot 'n privaat badkamer met 'n bad of stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde kombuis en kan ontspan in die gemeenskaplike sitkamer, wat 'n slim-TV het. Gaste moet aanmeld met hul eie aanmeldbesonderhede vir die stromingsdienste. Die stoep bied pragtige uitsigte oor die tuin, en 'n swembad, tesame met veilige parkering, is ook beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Andri Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 69
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 27 Graham Street, Bedford, 5780, Oos-Kaap
- Gaste dink Bedford Country Escapes het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Graham Street, Bedford, 5780, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang