Successfully reported

Bedrock Accommodation Gansbaai

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Andrea V
1 nag
5.0
Jul 2025

Perfek vir my kort kuier. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharine E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Warm, homely atmosphere and an amazing and friendly hostess. From the minute we arrived, the hostess and I connected. Very friendly and warm lady. Everything was exceptionally clean and inviting. She is a lovely lady and she made my hubby and grandson feel so comfortable like it was home away from home. Blessing, light and love.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle P
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Die perfekte blyplekkie! Rene het my vriendelik verwelkom en na die mooiste kamer toe geneem. Die res van die plek is ook smaakvol en die dekor is baie mooi. Dis ruim, die stortwater is lekker warm en die drukking is perfek. Bedrock Accommodation het alles wat jy nodig het en is lekker sentraal geleë in Perlemoenbaai naby alles wat die Gansbaai-omgewing bied!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal dit aanbeveel vir enige een. Aanbeveel. Dit was baie lekker en ek het dit baie geniet. Bekostigbaar, baie netjies en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Rustige aangename verblyf. Pragtige, netjiese gastehuis in ’n baie stil en rustige area. Rene as eienaar/bestuurder is ’n baie vriendelike en hulpvaardige persoon. Ons het uitgesluit geraak en Rene het huis toe gekom om ons tot hulp te kom. ’n Voorstel aan die webtuiste: Dui op die webblad aan as daar trappe is wat vir persone wat swaar loop ’n probleem gaan wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Justine K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
1 nag
5.0
Des 2024

Comfortable and clean and friendly. Great friendly reception. Clean and neat. Comfy bed. Nice shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus D
1 nag
5.0
Des 2024

Goeie waarde vir geld - sal definitief weer ondersteun. Goeie waarde vir geld en was vriendelik verwelkom deur Rene.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Bedrock Accommodation Gansbaai
Baie dankie, was 'n plesier om jou te huisves. Sien jou weer.

Moegamat Fadiel I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

My kuier was fantasties gewees. Ja, alles was soos beskryf en Rene was 'n uitstekende gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Bedrock Accommodation Gansbaai
Hi Mogamat Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en dankie vir die lekker gesels. Groete Rene

Madelyn S
1 nag
5.0
Sep 2024

Veilig en vriendelik en baie skoon. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Het selfs gehelp om my tas op te dra by die trappe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 14 Blougans street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5f5f07da07ee4b3724f0e578c2be9b8c2183413b4d9f93928066882c3323c9c73457cef9cb0ed5b586386f891f1ecef23ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 14 Blougans street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.570796063039 19.353374852698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang