Bee's Knees Cottage
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nooitgedagt Farm, 7 km from Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Bee's Knees Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis op 'n plaas wat 7 km vanaf Winterton geleë is. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n gesin wat wil ontsnap uit die gewoel van die stad.
Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 5 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en daar is 'n ekstra 3 enkelbeddens in die sitkamer. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie kothuis word bereik via houttrappe wat lei na die houtdek wat spog met pragtige uitsigte oor die Drakensberge. Tydens beurtkrag is daar 'n omskakelaar wat die ligte, TV en Wi-Fi aandryf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lakin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Nooitgedagt Farm, 7 km from Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bee's Knees Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nooitgedagt Farm, 7 km from Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang