Successfully reported
+13

Bee’s Self-Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 337 Striata Street, Ribbokrant, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Bee’s Self-Catering is 'n bekoorlike kothuis met 'n privaat ingang op dieselfde perseel waar die eienaars woon in Vanderkloof in die Noord-Kaap.

Die tweeslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is ook 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 gaste in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n leefarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel. Gratis WiFi word ook voorsien.

Die kothuis lei na 'n klein stoep met sitplek en 'n lieflike tuin.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nelis G
Gesin met tieners
5.0
Ek is beïndruk! Baie mooi, netjies en skoon.
Mei 2025
Martin V
5.0
Dit was baie lekker en ontspannend. Ek het lekker gebly. Mooi skoon en stil. Gepas vir troeteldiere ook.
Mei 2025
Angela A
5.0
N. Dit was skoon en netjies.
Apr 2025
Yolandé W
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies en stil. Heerlik gebly, stil en veilig. Baie vriendelik verwelkom. Netjies en skoon. Ongelukkig net een nag geslaap. Sou graag langer w...
Sien meer
Jan 2025
Helena D
5.0
Alles wat jy nodig het. Lugversorging, waaier en filterkoffiemasjien was baie welkom. Vriendelike, hulpvaardige eienaars.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Erns Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 337 Striata Street, Ribbokrant, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Gaste dink Bee’s Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 337 Striata Street, Ribbokrant, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78bdc302c49987cda34c70eeb3dd617c28efe7bb60727604b63787ddf578b39f53e133c38a94443ed849684186e86361234e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 6 5 1 5 337 Striata Street Ribbokrant 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.002767911561 24.746139294143
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang