Beethoven Private Apartment & Garden Cottage
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Beethoven Avenue, Walmer Heights, Gqeberha (Port Elizabeth), 6052, Oos-Kaap
-
Vanaf
R850R765 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Beethoven Private Apartment & Garden Cottage bied 2 bekoorlike selfsorgvakansiewoonstelle met 'n privaat ingang op die bestuurder se perseel in Walmer Heights. Die woonstel is ideaal vir paartjies of klein gesinne en bied ontspannende en gerieflike verblyf.
Die woonstelle het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaaparea het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en daar is 'n dubbelslaapbank beskikbaar vir kinders. Gaste deel 'n en suite-badkamer met 'n stort, en WiFi word voorsien.
Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV, terwyl die kombuisie met selfsorggeriewe toegerus is. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Beethoven Private Apartment is naby plaaslike winkels en restaurante en bied maklike toegang tot die strand en nabygeleë natuurreservate, wat dit 'n ideale verblyf-opsie maak vir 'n kuswegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Adrian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 24 Beethoven Avenue, Walmer Heights, Gqeberha (Port Elizabeth), 6052, Oos-Kaap
- Gaste dink Beethoven Private Apartment & Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Beethoven Avenue, Walmer Heights, Gqeberha (Port Elizabeth), 6052, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang