Beetleloop Guest House
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Beetle Walk, Ext21, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 320 per nag (plek vir 1)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Beetleloop Guest House is in die hartjie van Mbombela (Nelspruit) geleë, maar skuil op die grens van 'n natuurreservaat, Beetleloop Guest House sal jou sintuie boei met sy rustige skoonheid en ontspanne Afrika-atmosfeer.
Verblyf-opsies wissel van 'n ruim selfsorg-gesinskothuis tot houthutte, asook groot luukse kamers tot kleiner begrotingskamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, kwaliteit-goedgekeurde linne en beddens, 'n wonderlike reeks Healing Earth-geriewe, lugversorgers, komplimentêre WiFi en 'n lys ander geriewe om by te dra tot die gemak van die gaste se verblyf.
Die gastehuis bied ook heerlike en stewige ontbyte wat met aankoms vooraf bestel word, asook tuisgemaakte aandetes op versoek. Gepakte etes kan ook gereël word.
Die eiendom bied veilige parkeerplek met 'n 24-uur sekuriteitswag en 'n privaat lapa met braaigeriewe.
Hier sal jy rustigheid en vrede vind, wat ook al die rede vir jou besoek aan Mbombela (Nelspruit) mag wees. Inheemse bome lok 'n wye verskeidenheid voëls, wat 'n fassinerende en ontspannende ervaring vir die ywerige voëlkyker verseker. Klein soogdiere soos ystervark, mongoose, klein wildsbokke en dikstertbosbabas kan ook 'n verskyning maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 25 Beetle Walk, Ext21, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Beetleloop Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Beetle Walk, Ext21, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang