Before Sunrise @ Estate
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Feverwood Place, Woodlands Estate, Moreleta Park, Pretoria, 0072, Gauteng
- Vanaf R780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Before Sunrise @ Estate is 'n selfsorg-eenheid in die Woodlands Lifestyle-sekuriteitskompleks in Moreletapark. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, hospitaalbesoekers, of as 'n oornagplek vir reisigers.
Die eenheid is aan die hoofhuis gekoppel en het 'n privaat ingang op die grondvloer. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die kamer het verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n TV met Netflix en gratis WiFi.
Die verblyf is aangrensend aan Netcare Pretoria-Oos Hospitaal, en naby NG Moreletapark, Woodlands Boulevard Winkelsentrum, Parkview Winkelsentrum, Menlyn Maine, Time Square Sun Arena, en 44 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Danél Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 48 Feverwood Place, Woodlands Estate, Moreleta Park, Pretoria, 0072, Gauteng
- Gaste dink Before Sunrise @ Estate het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Feverwood Place, Woodlands Estate, Moreleta Park, Pretoria, 0072, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang