Successfully reported

Beker Loop Oor

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mariska O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Awesome being so close to the beach. Received excellent service and advice from the owner. Will definitely recommend them!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Beker Loop Oor
Mariska, julle is enige dag weer welkom by ons.

Santie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het lekker gebly, baie dankie! Gerieflike, netjiese akkommodasie met 'n lekker tuintjie waar ons woefkind kon rondhardloop. Mooi uitsig en baie vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Mens bly so lekker dat jy reeds jou volgende kuier daar begin beplan. Ons het die 3 nagte by Beker Loop Oor baie geniet. Die eienaar het ons vriendelik ontvang, die eenheid is ruim en netjies met alles wat mens nodig het vir 'n selfsorg eenheid. Die ligging is fantasties, loopafstand van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwen B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons het alles gekry wat ons nodig gehad het. Ons het ons vir altyd vakansie akkommodasie gevind. Ons sal nie weer by 'n ander plek bly nie. Oom Johan en Tannie Madeleine het ons werklik welkom laat voel. Ons hondjie was ook saam en hulle het ons net die heeltyd vir seker verseker dat ons nie bekommerd oor haar moet wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Beker Loop Oor
Christo en Gwen, dit was ons voorreg om julle te leer ken. By ons is daar altyd plek vir julle. Sal julle besoeke koester. Mooi herinneringe.

Beatrix S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Rustig, tuis weg van jou eie huis. Kombuis onprakties, maar mens pas aan. Baie dankie aan Johan en Madelein. Dierbare mense met 'n hart van goud en altyd baie bederfies. Hier raak mens familie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Naby die see, mooi uitsig. Gasheer vriendelik ontvang. Beddens gerieflik. Kombuis is nie geskik vir kook nie, is meer 'n koffie en roostebrood maak plek. Nie baie klankdig nie. Het wel lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicholeen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gasvry en gemaklik. Heerlik ontspan. Alles was skoon en netjies. Heerlik skoon en netjies. Alles was soos op die foto's. Sal dit vir seker aanbeveel en weer gebruik. Het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Beker Loop Oor
Dit was heerlik om julle te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom. Baie seën vir julle. Groete Johan en Madeleine

Jacobus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig en gesellig. Ons het baie lekker gebly en die gasheer was geweldig vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Beker Loop Oor
Dit was baie aangenaam om julle te leer ken. Julle is enige tyd welkom. Groete, Johan en Madeleine

Bonita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Aangenaam en rustig. Baie sentraal naby al die dorpe. Ons het ons verblyf gemaklik gevind. Eienaars is baie gasvry en behulpsaam. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 van Rensburg Street, Tergniet, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjYzk3NWIwLTYyZjgtNDRmMC05OWQwLThjNTExZWU3ZTBhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 60 5 1 5 53 van Rensburg Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.071739 22.186379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang