Belfield Wines and Farm Cottages
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Belfield Farm No 7, Viljoenshoop Road, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Belfield Wines and Farm Cottages bied bekoorlike selfsorgkothuise wat op 'n wynlandgoed in privaat besit in Elgin geleë is. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid besienswaardighede en die Kaapse Wynlande.
Verblyf by Belfield Wines and Farm Cottages bestaan uit 2 eenhede wat uniek en smaakvol versier is. Dié kothuise het slaapplek vir tussen 2 en 3 persone en bestaan uit 1 slaapkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis om maaltye voor te berei en te kook. Fasiliteite wat by al die kothuise ingesluit is, is waaiers, verwarmers, asook 'n kaggel in elkeen.
Die eiendom bied ook braaigeriewe om van gebruik te maak. Belfield Wines and Farm Cottages is die ideale plek om ander wingerde, restaurante en natuurreservate in die area te verken, om maar 'n paar te noem.
Troeteldiere word nie toegelaat nie weens die plaashonde en wild.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Belfield Farm No 7, Viljoenshoop Road, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
- Gaste dink Belfield Wines and Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Belfield Farm No 7, Viljoenshoop Road, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang