Believers Destiny Getaway
Beskrywing
Die BushCat is 'n opgeknapte karavaan met 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Die karavaan is toegerus met rakke, 'n tweeplaatgasstoof, rusbank en 'n yskas-vrieskas. Die warm water word verskaf deur 'n donkie-waterverwarmer wat deur gaste aangesteek moet word wanneer dit nodig is. Die eenheid het 'n tweeplaatgasstoof (geen oond nie), yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Basiese skoonmaakprodukte en -toerusting word voorsien. Op die patio is daar braaigeriewe met 'n braairooster en 'n houtvuurwarmbad. Dit neem sowat 1 tot 2 uur vir elke houtvuurbad se water om verhit te word. Hout kan op die plaas gekoop word en gaste is welkom om hul eie vuurhout saam te bring. Troeteldiere mag op versoek en teen ekstra koste saamkom.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Gaste sal versoek word om langs 'n 4.5 km lange stuk grondpaaie te reis wanneer hulle die N2 verlaat om Suurbraak binne te gaan; doen asseblief navraag oor die toestand van die pad voor bespreking.
Indien skoonmaakdienste na 'n verblyf benodig word, sal 'n skoonmaakfooi van die breekskadedeposito afgetrek word.
Let asseblief daarop dat slegs goedgemanierde honde in die Vlakvark- en BushCat-eenhede toegelaat word en vooraf gereël moet word. Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie, tensy komberse of oortreksels oor die meubels gegooi word.
'n Bykomende fooi is van toepassing vir elke hond en moet 7 dae voor inklok betaal word. Gaste moet hul troeteldierbeddens, kos en bakke voorsien, asook seker maak dat troeteldiere vry van bosluise en vlooie is.
Versnaperinge, drankies en maaltye is by die lapa beskikbaar met vooraf reëling en teen 'n bykomende koste.
Die akkommodasie is ideaal geskik vir 'n ontspanne verblyf; Harde musiek, oormatige drinkery en vernietigende aksies, insluitend maar nie beperk tot die skiet van verfbalgewere, luggewere, ens. nie, is streng verbode, en gaste kan onderhewig wees aan boetes van 'n sekere bedrag en onmiddellike uitsetting van die eiendom.
Hout kan op die kleinhoewe gekoop word, en gaste is welkom om hul eie brandhout saam te bring.
Let asseblief daarop dat dit ongeveer 2 tot 3 uur neem vir elke houtgestookte warm bad om die water te verhit.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die huis bied slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed. In die badkamer is daar 'n stort, toilet, baba-bad en 'n lae wasbak, so dit is ideaal vir kinders. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof met 4 plate, eetgerei, breekware, tandestokkies, vullissakke, Sunlight-seep en afdroogdoeke. Die oopplan-sitarea het gerieflike sitplek en 'n lekker kaggel vir daardie koue winteraande. Op die patio is daar 'n houtvuurwarmbad en braaigeriewe en 'n braairooster word voorsien. Dit neem sowat 1 tot 2 uur vir elke houtvuurbad se water om verhit te word. Hout kan op die plaas gekoop word, maar en gaste is ook welkom om hul eie vuurmaakhout saam te bring. Troeteldiere is welkom op versoek en teen ekstra koste. Gaste moet hul eie water- en kosbakke en beddens vir die troeteldiere saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste sal versoek word om langs 'n 4.5 km lange stuk grondpaaie te reis wanneer hulle die N2 verlaat om Suurbraak binne te gaan; doen asseblief navraag oor die toestand van die pad voor bespreking.
Indien skoonmaakdienste na 'n verblyf benodig word, sal 'n skoonmaakfooi van die breekskadedeposito afgetrek word.
Let asseblief daarop dat slegs goedgemanierde honde in die Vlakvark- en BushCat-eenhede toegelaat word en vooraf gereël moet word. Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie, tensy komberse of oortreksels oor die meubels gegooi word.
'n Bykomende fooi is van toepassing vir elke hond en moet 7 dae voor inklok betaal word. Gaste moet hul troeteldierbeddens, kos en bakke voorsien, asook seker maak dat troeteldiere vry van bosluise en vlooie is.
Versnaperinge, drankies en maaltye is by die lapa beskikbaar met vooraf reëling en teen 'n bykomende koste.
Die akkommodasie is ideaal geskik vir 'n ontspanne verblyf; Harde musiek, oormatige drinkery en vernietigende aksies, insluitend maar nie beperk tot die skiet van verfbalgewere, luggewere, ens. nie, is streng verbode, en gaste kan onderhewig wees aan boetes van 'n sekere bedrag en onmiddellike uitsetting van die eiendom.
Hout kan op die kleinhoewe gekoop word, en gaste is welkom om hul eie brandhout saam te bring.
Let asseblief daarop dat dit ongeveer 2 tot 3 uur neem vir elke houtgestookte warm bad om die water te verhit.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die Meerkat is ideaal vir 'n paartjie en beskik oor 1 slaapkamer, 1 bakamer, 'n kombuis en sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n ruim stort, bad, toilet en kenmerkende Meerkat-wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof met 4 plate, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee-en koffiemaakgeriewe. Skoonmaakmiddels word voorsien vir gaste se gerief. Die oopplan-sitarea het gerieflike sitplek en 'n lekker kaggel vir daardie koue winteraande. Daar is ook 'n patio met braaigeriewe, 'n braairooster en 'n houtvuur-warmbad waar gaste hul skemerkelkies kan geniet terwyl hulle uitkyk op die omliggende bergreekse. Dit neem sowat 1 tot 2 uur vir elke houtvuurbad se water om verhit te word. Hout kan op die plaas gekoop word en gaste is welkom om hul eie vuurhout saam te bring. Let asb. daarop dat dié eenheid nie troeteldiervriendelik is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Gaste sal versoek word om langs 'n 4.5 km lange stuk grondpaaie te reis wanneer hulle die N2 verlaat om Suurbraak binne te gaan; doen asseblief navraag oor die toestand van die pad voor bespreking.
Indien skoonmaakdienste na 'n verblyf benodig word, sal 'n skoonmaakfooi van die breekskadedeposito afgetrek word.
Let asseblief daarop dat slegs goedgemanierde honde in die Vlakvark- en BushCat-eenhede toegelaat word en vooraf gereël moet word. Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie, tensy komberse of oortreksels oor die meubels gegooi word.
'n Bykomende fooi is van toepassing vir elke hond en moet 7 dae voor inklok betaal word. Gaste moet hul troeteldierbeddens, kos en bakke voorsien, asook seker maak dat troeteldiere vry van bosluise en vlooie is.
Versnaperinge, drankies en maaltye is by die lapa beskikbaar met vooraf reëling en teen 'n bykomende koste.
Die akkommodasie is ideaal geskik vir 'n ontspanne verblyf; Harde musiek, oormatige drinkery en vernietigende aksies, insluitend maar nie beperk tot die skiet van verfbalgewere, luggewere, ens. nie, is streng verbode, en gaste kan onderhewig wees aan boetes van 'n sekere bedrag en onmiddellike uitsetting van die eiendom.
Hout kan op die kleinhoewe gekoop word, en gaste is welkom om hul eie brandhout saam te bring.
Let asseblief daarop dat dit ongeveer 2 tot 3 uur neem vir elke houtgestookte warm bad om die water te verhit.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Plot 537, Rietkuil, Suurbraak, 6743, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang