Successfully reported
+111

Belihante Lodge

  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 184 Perseel, Straussburg, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Belihante Lodge is 12 km buite Upington op die Groblershooppad (N10) geleë en bied rustige plaasverblyf met lieflike uitsigte oor die wingerd.

Verblyf word aangebied in 7 eenhede en 1 huis met slaapplek vir 23 gaste altesaam. Elke eenheid het lugversorging, 'n TV met DStv, WiFi, 'n yskassie, mikrogolf, linne en handdoeke.

Gaste het toegang tot 'n swembad, lapa en braaigeriewe.

Die lodge bied ook 'n spesiale langtermyntarief aan sakereisigers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 204 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Talitha B
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige, ontspannende atmosfeer & heerlike nagrus. My seuntjie het die speelplek en al die diere vreeslik baie geniet. Die gasvryheid en pragtige omge...
Sien meer
Aug 2025
Tryphena K
Saam met lewensmaat
5.0
Great rest. It was just an overnight stay; it was made warm and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Sp V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Heerlike verblyf. Baie aangename verblyf. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en het ons laat tuis voel. Baie netjies en skoon.
Jun 2025
Michele F
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het 2 aande oorgebly vir 'n troue by Wingerdskuur. Die plek is mooier as die fotos! Die gasheer het baie moeite gedoen. Die plek was skoon en netj...
Sien meer
Apr 2025
Retha M
Gesin met tieners
5.0
Lekker gekuier, mooi huis met alles wat nodig is. Wonderlike gasheer. Ruim huis met alles wat nodig is. Privaat. Ons het dit geniet. Wonderlike gashee...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Niekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 204

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 184 Perseel, Straussburg, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Belihante Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 184 Perseel, Straussburg, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5222a5899570252ac5b1d6669f0cb5e8625bbed3da49fa2720a6295b1a39dc91223991cfa48a9f38e56ebec3b32ea3b8f2b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 204 5 1 5 184 Perseel Straussburg 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.435508 21.336221
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang