Successfully reported
+17

Bell Bottom Blues

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loop Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Vanaf R3 250 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Bell Bottom Blues is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Wakkerstroom. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aangesien dit in 'n stil deel van die dorp geleë is en stapafstand van baie geriewe af is.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Al 4 slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamers het óf 'n stort óf 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese stoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die eiendom spog met 2 patio's met pragtige uitsigte oor die omliggende platteland. Een van hierdie patio's het 'n draagbare braai en gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sonja L
Saam met vriende
5.0
Baie gerieflik! Heerlike ruim huis. Netjies en waarde vir geld. Beveel dit graag aan.
Mei 2025
Brett T
Saam met vriende
5.0
It was perfect and we all enjoyed our stay. It was a lovely old house with clean rooms and bathrooms and a huge kitchen in a lovely set...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Karin W
Saam met vriende
5.0
Quaint, comfortable and excellent value for money. What a find! The accommodation was quaint, homely and very comfortable and the garde...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Jill V
Saam met vriende
5.0
Recommend. Well equipped, very comfortable, welcoming friendly host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Paul P
Saam met vriende
4.6
Comfortable, relaxed and memorable. A comfortable old house ideally positioned to take in views of the wetland but still close enough t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Roy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Loop Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Bell Bottom Blues het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 250
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 250
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loop Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33f975fba725be2bc9d2fa6a60bf4f29662bec6a7214b55b170d6b31cea6df689d7899a0c6927fd4fa87203880dba830559d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag, vir 8 mense 8 5 1 5 Loop Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -27.355091817614 30.137522001489
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang