Bell Rosen Guest House
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 116 Kommissaris Street, Welgemoed, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bell Rosen Guest House is op 'n parkgordel tussen die Bellville-gholfbaan en die Tygerberg-natuurreservaat in die gesogte woonbuurt, Welgemoed geleë. Dié gastehuis is lekker sentraal en naby groot winkelsentrums, wynroetes en 20-minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en lughawe.
Bell Rosen Guest House bied B&B-verblyf en beskik oor 14 luukse slaapkamers met en suite-badkamers. en 2 volledige toegeruste funksielokale. Elk van die 15 dubbelslaapkamers het 'n en suite-badkamer, TV met sekere DStv-kanale, telefoon, elektriese kombers, verwarmer, kluis, haardroër, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en privaat parkeerplek is ook beskikbaar.
Ontbyt word daagliks by Bell Rosen bedien en middagete en aandete is op versoek beskikbaar. 'n Rits restaurante wat plaaslike en internasionale disse bedien is binne 4 km vanaf die gastehuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ryno Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 116 Kommissaris Street, Welgemoed, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Bell Rosen Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 116 Kommissaris Street, Welgemoed, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang