Successfully reported

Bella Blue Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Veilige, lekker rustige omgewing. Goed ontvang, goed geleë. Alles wat jy nodig het - baie netjiese kamer. Sal beslis weer by hulle oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwynn S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Such a welcome oasis. We loved our stay at Bella Blue, it was such welcome comfort and luxury after a 12-hour drive. Reynette has a superb eye for detail and there were so many extra bits that spoilt us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Besonderse rustige, gemaklike verblyf met waardevolle ekstras. Dit was een van die beste gastehuise waar ons nog ooit gebly het. Alles was so keurig, met besondere aandag aan detail. Ons was verras met die winkel wat alle noodsaaklikhede en geskenke aanhou. Die heerlike brownies en vars melk, joghurt en muesli wat elke dag aangevul is, was 'n heerlike verrassing en baie welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netjies, goed ingerig en vriendelike ontvangs. Goeie ligging. Baie oulike en goed ingerigte plekkie. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

A little gem of a guesthouse. This is our 2nd stay at Bella Blue and it was just as great as the first time. Stylish accommodation with everything you need for a comfortable stay. Appreciated the thoughtful little 'extras'.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mine K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Kamer is pragtig met wonderlike aandag aan detail. Baie lekker gebly. Kamer is pragtig met wonderlike aandag aan detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Perfek in alle opsigte. Geen klagtes van enige aard nie. Die geriewe is puik. Lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Absolute fantastiese plek om oor te bly. Twee nagte oorgebly. Ongelooflike plek. Sal enige tyd weer daar tuisgaan. Fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Uitstekende waarde vir geld. Pragtige, skoon gastehuis met baie ekstras. Oulike winkeltjie en klein ontbyt in kamer yskas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabé O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Pragtige, skoon, netjiese gastehuis met uitstekende, vriendelike gasvryheid! Baie lekker gebly! Sal beslis weer kom en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Deane Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwTtkReSUR8QQqjBgeA3dxFsr1cmmMHmdRTM2taImpwJanSIgFZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 18 Deane Avenue Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.0979 26.2222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang