Successfully reported
+30

Bella Blue Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Deane Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bella Blue Guesthouse bied unieke, luukse verblyf in die hartjie van Bloemfontein. Dit is gerieflik geleë naby talle winkels, restaurante en die N1-hoofweg, ideaal vir sakereisigers, gesinsbesoekers en oornaggaste.

Die gastehuis beskik oor 3, goed ingerigte suites vir die vriendelike gas. Elke kamer het 'n privaat, en suite-badkamer en linne en handdoeke word vir gerief voorsien. Die kamers beskik ook oor lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Kamers lei na 'n balkon, elk met sy eie smaakvolle sitarea.

Komplimentêre WiFi word gebied, ideaal vir sakereisigers. Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra fooi, op versoek.

Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel tydens hul verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan P
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige, lekker rustige omgewing. Goed ontvang, goed geleë. Alles wat jy nodig het - baie netjiese kamer. Sal beslis weer by hulle oornag.
Sep 2025
Gwynn S
Saam met lewensmaat
5.0
Such a welcome oasis. We loved our stay at Bella Blue, it was such welcome comfort and luxury after a 12-hour drive. Reynette has a sup...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Hanlie P
Saam met lewensmaat
5.0
Besonderse rustige, gemaklike verblyf met waardevolle ekstras. Dit was een van die beste gastehuise waar ons nog ooit gebly het. Alles was so keurig, ...
Sien meer
Jul 2025
Lizelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, goed ingerig en vriendelike ontvangs. Goeie ligging. Baie oulike en goed ingerigte plekkie. Baie netjies.
Mei 2025
Shannon L
Saam met lewensmaat
5.0
A little gem of a guesthouse. This is our 2nd stay at Bella Blue and it was just as great as the first time. Stylish accommodation with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 18 Deane Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Bella Blue Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Deane Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwTtkReSUR8QQqjBgeA3dxFsr1cmmMHmdRTM2taImpwJanSIgFZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 18 Deane Avenue Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.0979 26.2222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang