Bella Blue Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Deane Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bella Blue Guesthouse bied unieke, luukse verblyf in die hartjie van Bloemfontein. Dis naby verskeie winkels, restaurante en die N1 en is die ideale verblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.
Die gastehuis het 3 suites. Elke kamer het ’n privaat en suite-badkamer en linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook lugversorging, 'n TV met DStv, ’n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Elke kamer lei na ’n balkon wat elk ’n smaakvolle sitarea het.
Komplimentêre WiFi is beskikbaar wat ideaal is vir sakereisigers. ’n Ontbyt is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 18 Deane Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Bella Blue Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Deane Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang