Successfully reported

Bella Bohemia

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Reinette P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Puik! Gerieflike verblyf. Mooiste dekor en gasvryheid uitstekend. Heerlikste ontbyt en puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonya O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

‘n Groot verrassing - 5-ster gasvryheid. Van die oomblik dat jy daar inry, ervaar jy 5-ster gasvryheid – van die hartlike verwelkoming en stylvolle kamers tot die voortreflike kos en uitstekende geriewe. Hoewel ons nie vooraf vir aandete bespreek het nie, het Chef Richard persoonlik uit sy pad gegaan om ons tegemoet te kom – iets wat ons baie waardeer het. Die matras slaap lekker en die beddegoed is baie mooi. Ontbyt was absoluut uit die boeke uit, met elke detail tot perfeksie afgewerk. Dit was ’n ware bederf van begin tot einde. Die hele instansie is ’n visuele fees, en die Great Dane, Frankie, was die kersie op die koek. ‘n Onvergeetlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Gem net buite Pretoria. Wat 'n diamant van 'n plek net buite Pretoria! Tuine is ongelooflik mooi en so ook die slaapkamers en hele huis uitleg met swembad en jacuzzi. Ons het ongelukkig net oornag omdat ons 'n troue in die omgewing bygewoon het. Maar ons gaan definitief teruggaan om die plek en die spa gedeelte behoorlik te geniet. Die personeel en gasvrou gaan uit hul plek om jou welkom en tuis te laat voel. Dit is die plek om te kom re-charge en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Highly recommended. Highly recommended. We spent one night at Bella Bohemia and we had a wonderful stay. Unexpected oasis. "Sir Richard" was a perfect chef and information provider - thank you for making our stay memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 010
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 010
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 010
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 246 Bosveld Street, Bosveldpark, Roodeplaat, 0031, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ddb6a11e9867d4054e1404b8e551e1931f0621642e9cb4bd6de7a77de0d36ae546f974f7dd273a5582626a41cbbd4735ee6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 246 Bosveld Street Bosveldpark 0031 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.587042835867 28.394546238168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang