Successfully reported
+48

Bella Bohemia

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 246 Bosveld Street, Bosveldpark, Roodeplaat, 0031, Gauteng
  • Vanaf R1 010 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bella Bohemia bied pragtige plattelandse akkommodasie en is op 'n wildsplaas geleë in die voorheuwels van Roodeplaat in Pretoria, Gauteng. Hierdie eiendom is 'n ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige ontsnapping uit die stad.

Gaste het 'n keuse tussen 3 boheems-geïnspireerde slaapkamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor kwaliteit linne en handdoeke, gemaklike beddens, privaat en suite-badkamers met toiletware, lugversorging, verwarming, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kroegie en WiFi.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n Spa, plaas-tot-vurk-restaurant, konferensie- en geleentheidfasiliteite met 'n lokaal, en veilige parkeerplek op die perseel. Dié eiendom is sowat 33,3 km buite Pretoria, waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 246 Bosveld Street, Bosveldpark, Roodeplaat, 0031, Gauteng
  • Gaste dink Bella Bohemia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 010
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 010
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 010
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 246 Bosveld Street, Bosveldpark, Roodeplaat, 0031, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ddb6a11e9867d4054e1404b8e551e1931f0621642e9cb4bd6de7a77de0d36ae546f974f7dd273a5582626a41cbbd4735ee6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 246 Bosveld Street Bosveldpark 0031 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.587042835867 28.394546238168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang