Successfully reported

Bella Casa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ten out of ten. There was nothing to complain about; it was a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik gebly. Pragtige omgewing. Sal terugkeer vir 'n langer tydperk. Netjies, veilig, rustige omgewing, pragtige verblyf, mooi dorp, aangename inwoners. Heerlik gekuier. Sal beslis weer hier tuisgaan. Agent voortreflik met diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Bella Casa
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en dat jy die dorp, die geriewe en die omgewing waardeer het. Dit is altyd lekker om te weet dat ons gaste veilig en gemaklik voel, en ons is trots om deel van jou ervaring te wees. Jou positiewe kommentaar oor die diens en die agent word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom en om jou volgende verblyf net so aangenaam te maak. Baie dankie dat jy ons gekies het!

Henry R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal verblyf hier aan beveel. Stil en rustig. Het baie lekker gebly. Plek was netjies en het alles gehad vir 'n gerieflike verblyf. Sou 'n braai wou gehad het waar mens hout kan gebruik. Het maar gesukkel met die gasbraai. Ook het die twee rusbanke baie aandag nodig. Baie ongemaklik om op te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rashelle W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2025

Relaxing. But could be better with a few upgrades. I would definitely invest in new couches. Extremely uncomfortable and worn out. New showerheads would be ideal, and warm water, which we didn't have over the weekend. And revert back to a normal fireplace, please. I will not be returning due to the gas BBQ. But the rest of the place and setting is lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustigheid en privaatheid. Ons kon net ontspan en afskakel. Die huis se ligging is privaat en die omgewing is stil en rustig. Die huis is goed ingerig en gerieflik. Miskien nie aan te beveel vir gesinne met woelige kinders nie - hulle sal verveeld wees, maar dis ideaal vir 'n gesin wat net wil ontspan. Maklik om van daar af iewers heen te ry vir die dag, hetsy na die dorp, see, restaurante of die Weskus Nasionale Park toe. Let net daarop dat die huis se sleutels 'n paar kilometer weg by 'n kantoor in die dorp afgehaal en afgegee moet word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Bella Casa
Baie dankie vir die omvattende terugvoer. Ons hoop regtig om julle binnekort weer te sien. Die Span by Bella Casa Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Templeton Lubabalo B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Peaceful and restful. We had a very peaceful and relaxing stay at Bella Casa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Delightful. We had a wonderful stay at Bella Casa. The unit is extremely neat and tidy. Everything that we needed was provided. The location of Bella Casa is great too. Close to the town, beaches and Club Mykonos. Definitely worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Bella Casa
Thank you for the lovely review. And for leaving the place so neat and tidy. Hope to see you again in the future. The Team at Bella Casa

Tesne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Absolutely amazing. Really beautiful, had a really awesome experience and can't wait for our next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
Bella Casa
Baie dankie vir die terugvoer Tesne. Ons sien daarna uit om julle binnekort weer te sien.

Virginia B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2021

Accommodation was beautiful and spacious. Will definitely be back. Had issues with the braai area the first night. Cowl/chimney was not working effectively but was fixed the next day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 63

Resensies 345

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R2 249
R 2 249 R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 249
R 2 249 R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 249
R 2 249 R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1335C Vogelgesanck Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc50a0fec82821cf3406b266d443729cfd99e44814d2279eb7c43788f7e46d965ad4579ab297e6fd9fdaed24a13348790cd3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 249 nouVanaf R1 499 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 1335C Vogelgesanck Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.063505 18.046628
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang