Bella Casa Villa
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Protea Way, Proteaville, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R13 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bella Casa Villa is 'n kontemporêre selfsorghuis in Durbanville, ideaal geleë tussen Kaapstad en Stellenbosch. Geleë in 'n stil buurt, is dit net 'n kort rit vanaf restaurante en wynplase, wat dit die perfekte toevlugsoord maak vir gesinne, groepe of enigiemand wat 'n stylvolle, ontspannende wegbreek soek.
Hierdie villa kan gemaklik tot 6 gaste akkommodeer en bestaan uit 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Een van die badkamers is toegerus met beide 'n bad en 'n stort, terwyl die oorblywende badkamers elk met 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die villa spog met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar in die aparte opwaskamer. Die ruim sit- en eetareas bied gemaklike sitplek, perfek vir eet en ontspanning, en sluit 'n kaggel in vir ekstra gemak. Daar is ook 'n vermaaklikheidskamer met 'n kroeg en 'n binnebraai.
Vir vermaak bied die Villa TV's met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi.
Die Villa maak oop na 'n patio met buitesitplek wat oor die tuin uitkyk, waar gaste die swembad en sonstoele kan geniet. 'n Goed toegeruste gimnasium is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik. Veilige parkering op die perseel word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 32 Protea Way, Proteaville, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Protea Way, Proteaville, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang