Successfully reported

Bella Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Bella Cottage
Bly julle en kinders dit so geniet! So lekker baie speelplek in die tuin. Julle is welkom by ons Bella.

Pieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker vakansie gevoel in 'n goed toegeruste en netjiese huis. Judy is 'n baie aangename mens. Sy gaan uit haar pad uit om mense welkom te laat voel en seker te maak jy is ingelig. Dit voel soos familie wat jou ontvang. Bella Cottage is fantasties ingerig en toegerus met alles wat mens nodig het. Dit is skoon en netjies en die meubels en toebehore is van puik gehalte. Langezandt ontwikkeling is veilig en het 'n lekker atmosfeer. Ons kan dit enige tyd aanbeveel vir voornemende besoekers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Bella Cottage
Ons is baie bly julle het als so geniet. Baie welkom by ons altyd.

Cheryl B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Relaxing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Bella Cottage
So happy that you, hubby and dog kids enjoyed! Always welcome. Judy

Christa R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflik, netjies, goed geleë, vriendelike eienaars. Lieflike plekkie waarin ons en ons hondekind so tuis gevoel het. Stapafstand van die strand af. Die huis is ten volle toegerus. Ons gaan beslis terugkom vir meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Bella Cottage
Ons is so bly julle en woefkind dit so geniet! Veral die kuier area buite. Altyd welkom by ons.

Idel C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Mooiste wit huisies, veilig en by strand met super oulike gasvrou. Pragtige en goed ingerigte Cottage vir die hele gesin. Vanaf Ouma tot ons woefkinders. Judy se gasvryheid en ekstra detail met Bella se warm ontvangs laat jou sommer tuis voel. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Bella Cottage
Ons is so bly dat julle dit geniet het! Bella is regtig die ideale gesins kuierplek naby die see. Sien uit om julle weer daar te hê.

Christian M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Rustige strandvakansie in 'n pragtige area. Ons as gesin het dit vreeslik geniet en dit was 'n bonus dat ons strand toe kon stap waar ons ure in die water spandeer het. Pragtige huis met alles wat jy benodig en 'n lekker braai area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Bella Cottage
Ons is bly julle het die strand en Bella baie geniet. Dis so lekker huis en tuin vir die kinders. Bella groete, Judy

Tess B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantastiese ligging vir 'n strandvakansie. Netjies, skoon en goed toegeruste cottage vir 'n heerlike vakansie. Die buite braai area is goed beskut teen die wind en reën. Baie naby aan die strand. Ons het ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Bella Cottage
Altyd welkom by Bella Tes! Ons is so bly julle het dit geniet en alles was gemaklik. Groete, Judy

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zaria P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Cute see kothuisie. Baie lekker gebly, oulike plekkie naby aan die strand, veilige kompleks. Baie vriendelike host. 'n Dropbox sisteem sal gemakliker wees as wat jy jou ETA fyn beplan om by die Bredasdorp petrolstasie host te ontmoet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Bella Cottage
Dankie vir jou terugvoer, Zaria. Ons is bly julle het dit so baie geniet by Bella en ook veilig gevoel. Dis so gerieflik en naby aan die strand. Groete, Judy

Tjaart V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Excellent stay, will be back! Cosy home, close to the beach and everything you need for a long-term stay. We enjoyed the outside braai area. Judy was an excellent host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Bella Cottage
Thank you. You are always welcome at Bella. You were very pleasant guests. Enjoy Canada. Until we see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clionella Street, Langezandt Village, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7f47d05a3acbba57f5e00ee93464d0de7e5e3b37a949d64ffba7f3a51b90d882cb0fb5548f96e0b48ef15405a62f58e9db0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 Clionella Street Langezandt Village 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.790484254678 20.04520480947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang