Bella Manga Country Escape | Macaw 2-bedroom Self-Catering Suite
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste wat in die selfsorgkothuise bly, moet asseblief nie later as 19:00 inklok nie, tensy dit vooraf gereël is.
Kinders ouer as 5 jaar is welkom in al die selfsorg-eenhede, maar word slegs toegelaat in die B&B-kamers indien dit gereël is. Sommige kamers kan nie 'n bababedjie of uitvoumatras akkommodeer nie.
Let asseblief daarop dat die instansie nie matriekgroepe sal aanvaar nie, maar organiseerders is welkom.
Die kamers is almal nie-rookkamers, u is welkom om buite of op die dekke te rook.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Swembadhanddoeke word by die swembad voorsien of bring u eie.
Nie meer as die toelaatbare aantal persone per eenheid sal toegelaat word om enige spesifieke eenheid te beset nie. Indien u met meer mense as waarvoor u bespreek het, opdaag, sal die ekstra persone alternatiewe of ekstra akkommodasie moet bespreek.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 6 Uplands, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang