Bella Manga Country Escape | Honey Badger Country Cottage 2
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 6 Uplands, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bella Manga Country Escape | Honey Badger Country Cottage 2 is geleë op 40 hektaar vreedsame plaasgrond en inheemse woud, volop voëllewe en wildlewe. Ideaal geleë minder as 20 km vanaf Plettenbergbaai, met sy wit sandstrande, lewendige restaurante en gewilde toeriste-aantreklikhede, is hierdie akkommodasie ideaal vir romantiese wegbreke of onvergeetlike gesinsvakansies.
Hierdie kothuis is in 'n rustige toevlugsoord geleë en bestaan uit 2 slaapkamers, bied slaapplek vir 4 gaste en het beide 'n stort en 'n bad beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die lodge maak oop na 'n patio met braaigeriewe.
Gaste kan ontspan rondom die 2 groot swembaddens op die perseel, 'n tradisionele braai geniet met behulp van die gemeenskaplike geriewe, of pret hê in die speletjieskamer met 'n pooltafel en pyltjiebord.
Bella Manga Country Escape bied ook veilige parkering en toegang tot skilderagtige bergfiets- en staproetes, sowel as uitstekende voëlkykgeleenthede. Die lokaal is goed geskik vir troues, konferensies en spanbou-geleenthede in 'n rustige landelike omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 12
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Portion 6 Uplands, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 6 Uplands, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang