Bella Manga Country Escape | Silo Rooms
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 6 Uplands, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bella Manga Country Escape | Silo Rooms is geleë op 40 hektaar plaasgrond en inheemse bome, ryk aan voëllewe en wildlewe. Geleë minder as 20 km vanaf Plettenbergbaai, met sy wit sandstrande, restaurante en gewilde besienswaardighede, is dit die ideale omgewing vir 'n romantiese wegbreek of 'n ontspanne gesinsvakansie.
Hierdie unieke kamers is in 'n pragtig omskepte graansilo geleë, met 1 kamer op die boonste vlak en die ander op die onderste vlak. Elke kamer word individueel bespreek en beskik oor 'n privaat ingang en en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit in 'n yskas, waaier, verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan ontspan rondom die 2 ruim swembaddens op die perseel, 'n tradisionele braai by die gemeenskaplike geriewe geniet, of pret hê in die speletjieskamer, wat 'n pooltafel en pyltjiebord insluit.
Bella Manga Country Escape bied ook veilige parkering, uitstekende voëlkykgeleenthede en skilderagtige bergfiets- en staproetes oor die plaas. Die lokaal maak voorsiening vir troues, konferensies en spanbou-geleenthede in 'n rustige landelike omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 12
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Portion 6 Uplands, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 6 Uplands, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang