Successfully reported
+10

Bella Mare 10 on Second

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boardwalk Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bella Mare 10 on Second is 'n stylvolle eenslaapkamerwoonstel in die veilige Bella Mare-landgoed. Die woonstel bied gemaklike selfsorgverblyf, ideaal vir beide vakansiegangers en sakereisigers.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het 'n sentraal geleë eetkamertafel vir 2 en strek tot by die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het 'n klein balkon, die ideale plek om 'n oggendkoffie te geniet. Die woonstel bied toegang tot 'n swembad, gimnasium en restaurant op die perseel vir gaste om tydens hul verblyf te geniet. Die kompleks beskik oor 24-uur-sekuriteit, direkte toegang tot die Boardwalk Mall en veilige parkering vir ekstra gerief en gemoedsrus.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 266

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Boardwalk Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boardwalk Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1661e20421958bbf1934d4369862a82e5aeeadabac4b0ad06f9f4da35d8f4ab866b64107aab8bd833701e5789a9fb2afeb58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) Boardwalk Road Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.986352015828 25.655248761177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang