Bella Mare Coastal Charisma
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bella Mare Coastal Charisma is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Bellamare-sekuriteitslandgoed in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit bied 'n gemaklike en veilige verblyfopsie vir gaste met sy nabyheid aan die strand, Boardwalk Mall, restaurante en winkelsentrums.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV vir vermaak. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure is 'n balkon met sitplek, en dit is 'n wonderlike plek vir 'n oggendkoffie. Die landgoed bied 'n gemeenskaplike swembad, 'n gimnasium, 'n restaurant met gratis aflewering binne die landgoed en privaat onderdakparkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang