Bella Muize
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Hastings Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bella Muize is 'n kontemporêre selfsorgvakansiewoonstel wat op die eienaar se perseel in Muizenberg geleë is en bied slaapplek aan 2 gaste wat oornagverblyf soek. Die verblyf is binne loopafstand van Surfer's Corner, een van Kaapstad se mooiste strande. Ander aktiwiteite soos bergvoetslaanroetes, getypoele en Zandvlei Natuurreservaat met verskeie voëlspesies is ook stapaftsand vanaf die verblyf.
Die slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, wasmasjien, DriBuddi, skottelgoedwasser, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste het toegang tot onbeperkte WiFi. Daar is ook 'n tweeplaat-gaskookplaat, fluitketel en herlaaibare gloeilampe wat tydens beurtkrag gebruik kan word. WiFi is steeds tydens beurtkrag beskikbaar.
Buite is 'n stoep met braaigeriewe waar gaste kan ontspan. Muizenberg is bekend vir branderplankry en ongerepte strande, en die woonstel is langs die Valsbaai-kuslyn geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carlton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 27 Hastings Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Bella Muize het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Hastings Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang