Successfully reported

Bella Ragazza Akkommodasie

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Etienne F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Mooi verblyf op Mooinooi! Bella Ragazza is 'n absolute juweel! Die eenhede is baie goed beplan en bevat alles wat 'n mens nodig het. Die toerusting is van 'n baie hoë standaard. Een van ons medereisigers het gedink dat sy haar juwelekissie daar vergeet het, en Francois en sy span het hemel en aarde versit om dit te probeer opspoor. Die kissie was toe al die tyd net diep in 'n tas weggepak. Baie dankie vir 'n baie goeie belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Bella Ragazza Akkommodasie
Ons is baie bly u het 'n goeie ervaring by ons akkommodasie gehad en sien uit na u volgende besoek. Die resensie word baie waardeer! Alle voorspoed.

Ernestine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wow wow wow. Baie lekker. Alles puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samuel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Clean, peaceful and beautiful place to spend a weekend in. Bella Ragazza is an extremely clean and peaceful place to go and spend a weekend. I really enjoyed my stay there. Keep it up, Bella Ragazza, you are the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Zirk J
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie netjies, alle TV kanale onder die son. Baie lekker gebly, sal graag weer daar tuisgaan indien ons na daardie omgewing reis. Ek het my eie Nespresso masjien saamgeneem, maar vir 2 aande was daar slegs 2 gewone tee sakkies. Gedink hulle kon miskien net 2 ekstra's in die kamer gelos het?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Bella Ragazza Akkommodasie
Ons is bly om te hoor die verblyf was aangenaam. Ons sien uit na u volgende bespreking; asb., huiwer nooit om op die WA-skakel te vra indien u enigiets benodig gedurende u verblyf nie. Tot weersiens en dankie vir 'n bespreking by ons.

Leonard D
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Skoon en netjies. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela M
Kort verblyf
4.6
Des 2024

Amazing and peaceful. Our stay was amazing. It was so peaceful and the unit was extremely clean and neat. Customer service was excellent. We called in around 8pm to make an enquiry and were assisted promptly. We were assisted all the way via WhatsApp whenever we had a query. Excellent customer service. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alex S
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Skoon alles wat nodig het. Van die skoonste plekke wat ons nog in gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Bella Ragazza Akkommodasie
Baie dankie vir die mooi resensie! Dit word werklik opreg waardeer! Ons hoop om u gou weer te sien!

Annemarie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Stil, rustige, baie mooi plekkie. Baie mooi plek. Die tuin is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Bella Ragazza Akkommodasie
Goeie middag Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Wilkinson Avenue, Mooinooi, 0325, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98854093ae011857c42c34b3cede9fdbd6b3a645917c32f18a4abd63641a941853b3aee5930184119475477742832053532b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 1 Wilkinson Avenue Mooinooi 0325 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.752510906049 27.564328461885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang