Successfully reported
+29

Bella Ragazza Akkommodasie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Wilkinson Avenue, Mooinooi, 0325, Noordwes
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bella Ragazza Akkommodasie is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike selfsorgverblyf bied in Mooinooi wat net wes van Modderspruit lê, ongeveer halfpad tussen Hartbeespoortdam en Rustenburg. Die gastehuis bied gaste 'n sentraal geleë vakansie en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n avontuurlike wegbreek.

Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van
4 pragtig ingerigte eenhede, almal met privaat badkamers. Hierdie bekoorlike eenhede het elk slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Gratis Wi-Fi verseker dat dit 'n briesie is om verbind te bly.

Gaste kan 'n piekniek in die welige gemeenskaplike tuin geniet en om die braai-areas gesellig verkeer. Vir diegene wat die area wil verken, is staptoere en verskeie restaurante binne maklike bereik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Etienne F
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi verblyf op Mooinooi! Bella Ragazza is 'n absolute juweel! Die eenhede is baie goed beplan en bevat alles wat 'n mens nodig het. Die toerusting is...
Sien meer
Okt 2025
Ernestine V
Saam met lewensmaat
5.0
Wow wow wow. Baie lekker. Alles puik.
Sep 2025
Samuel P
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, peaceful and beautiful place to spend a weekend in. Bella Ragazza is an extremely clean and peaceful place to go and spend a wee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Dr Zirk J
5.0
Baie netjies, alle TV kanale onder die son. Baie lekker gebly, sal graag weer daar tuisgaan indien ons na daardie omgewing reis. Ek het my eie Nespres...
Sien meer
Aug 2025
Leonard D
5.0
Skoon en netjies. Ja, ek het lekker gebly.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Wilkinson Avenue, Mooinooi, 0325, Noordwes
  • Gaste dink Bella Ragazza Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Wilkinson Avenue, Mooinooi, 0325, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98854093ae011857c42c34b3cede9fdbd6b3a645917c32f18a4abd63641a941853b3aee5930184119475477742832053532b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 1 Wilkinson Avenue Mooinooi 0325 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.752510906049 27.564328461885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang