Successfully reported
+29

Bella Ragazza Akkommodasie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Wilkinson Avenue, Mooinooi, 0325, Noordwes
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bella Ragazza Akkommodasie is lieflike gastehuis wat gerieflike selfsorgverblyf in Mooinooi bied, net wes van Modderspruit en omtrent halfpad tussen Hartbeespoortdam en Rustenburg. Die gastehuis is sentraal geleë en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n avontuur-wegbreek.

Die gastehuis bied verblyf in 4 pragtige eenhede met privaat badkamers. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste kan in die welige gemeenskaplike tuin piekniek hou en by die braai-area kuier. Daar is 'n rits staptoere en verskeie restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Etienne F
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi verblyf op Mooinooi! Bella Ragazza is 'n absolute juweel! Die eenhede is baie goed beplan en bevat alles wat 'n mens nodig het. Die toerusting is...
Sien meer
Okt 2025
Ernestine V
Saam met lewensmaat
5.0
Wow wow wow. Baie lekker. Alles puik.
Sep 2025
Samuel P
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, peaceful and beautiful place to spend a weekend in. Bella Ragazza is an extremely clean and peaceful place to go and spend a wee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Dr Zirk J
5.0
Baie netjies, alle TV kanale onder die son. Baie lekker gebly, sal graag weer daar tuisgaan indien ons na daardie omgewing reis. Ek het my eie Nespres...
Sien meer
Aug 2025
Leonard D
5.0
Skoon en netjies. Ja, ek het lekker gebly.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1 Wilkinson Avenue, Mooinooi, 0325, Noordwes
  • Gaste dink Bella Ragazza Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Wilkinson Avenue, Mooinooi, 0325, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98854093ae011857c42c34b3cede9fdbd6b3a645917c32f18a4abd63641a941853b3aee5930184119475477742832053532b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 1 Wilkinson Avenue Mooinooi 0325 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.752510906049 27.564328461885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang