Bella Vista SA Boerperd Farm House
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bella Vista Farm, Portion 121 of Doornkraal, Cullinan, 1000, Gauteng
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bella Vista SA Boerperd Farm House bied verblyf op 'n plaas wat 7 km vanaf Cullinan en 30 km vanaf Pretoria geleë is.
Die Plaashuis is geskik vir 7 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n binnenshuise kaggel en buite is daar 'n dek met sitplek. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Eenheid 1 bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 1 kind. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof in.
Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n koninggrootte-bed, 'n stort en 'n kombuisie. Eenheid 3 bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n koningingrootte-bed, 'n stort en 'n kombuisie.
Braaigeriewe is voor al 3 eenhede beskikbaar. Daar is staproetes en plaasdiere soos perde op die plaas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mrs Maryna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Bella Vista Farm, Portion 121 of Doornkraal, Cullinan, 1000, Gauteng
- Gaste dink Bella Vista SA Boerperd Farm House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bella Vista Farm, Portion 121 of Doornkraal, Cullinan, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang