Bella Vista Villa
-
Kapasiteit: 12 persone
10 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1474 Hibiscus Road, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R7 000 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Bella Vista Villa is 'n pragtige en luukse selfsorgvilla oorkant Kleinkrantz-strand in Wildernis.
Die villa beskik oor 5 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf net 'n stort. Daar is 'n slaapbank in een van die kamers waarop 2 kinders onder 12 kan slaap en dit is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die dubbelverdiepingvilla het 'n sitarea op die boonste verdieping met rusbanke, 'n platskerm-TV, 'n etenstafel vir 8 en 'n ingeboude braai met 'n see-uitsig. Dit lei na die privaat balkon met 'n plonspoel wat ook 'n verhitte Jacuzzi is.
Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser wat direkte toegang tot die motorhuis het. Daar is 'n gastetoilet met 'n buitestort, asook WiFi, 'n pooltafel, veerpyltjiebord, alarm, elektriese heining, 'n omsetterstelsel en 'n volledig omheinde tuin.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Carene Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 31
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1474 Hibiscus Road, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 12 persone
10 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1474 Hibiscus Road, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang