Successfully reported

BellaBlues

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Justin B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Just perfect. What a pleasure our stay at BellaBlues. The house is superbly equipped. The rooms are spacious and comfortable. The fireplace in the lounge was an absolute delight during the cold weather during our stay. It was lovely to watch the sea from the covered patio without being exposed to the weather. We hosted friends from the area for a braai while we stayed here and the house has enough plates, knives and forks, etc. to host 20 people, which was a great convenience. The outside lounge area and braai were well enough sheltered that only the very worst cold and wind had us going inside. All in all, this was a perfect stay for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dee
BellaBlues
Thank you so much, Justin. We are so pleased you enjoyed BellaBlues, and we look forward to hosting you again.

Jolene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Was saam fam en vriende. Baie lekker groot pragtige plek. Baie lekker gebly. Ons het lekker gebraai in die kuierarea. Kombuis het al die geriewe in.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dee
BellaBlues
Baie dankie. It was a pleasure hosting you. Hope to see you again soon.

Teresa C
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Ontspanne, veilig en gerieflik. Bellablues is 'n pragtige, netjiese en veilige huis. Die huis is rolstoelvriendelik met geen trappe na die huis of binne die huis nie. Voorsiening is gemaak vir kragonderbrekings met die hulp van bystandkrag. Die kombuis is baie goed toegerus en die slaapkamers is lekker ruim. Daar is buite braaigeriewe, WiFi en 'n vol DSTV-stroompakket. Ek kan Bellablues beslis aanbeveel en sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dee
BellaBlues
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoopelik sien ons julle weer. Dee

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 4 100
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 100
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Slaapplek Street, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8db0d0163d14cc4fa9a0e5019bd6555c7508ef9e95d2069dde57a1bd7d967ba8e353c349601ac85f730e36fd13abb7159fd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 43 Slaapplek Street Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0491037 22.4011369
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang