Bellamente Sirene Guesthouse
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Cove Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bellamente Sirene Guesthouse is 'n Mediterreense stylgebou in De Kelders, stapafstand vanaf die kus van die skilderagtige Stanford's Cove aan die Atlantiese Oseaan, en kyk uit oor 'n groen strook fynbos.
Gerieflike verblyf word gebied in 6 smaakvol gemeubileerde selfsorgwoonstelle, ideaal vir paartjies, gesinne of klein groepe. Elke woonstel beskik oor 'n leef- en eetarea en 'n kombuisie. Elke kombuisie is toegerus vir selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Die gastehuis bied veilige parkeerplek en gratis WiFi, en is die ideale basis vanwaar jy die Overberg-streek kan verken.
Die ruig pragtige kuslyn bied kranspaadjies-wandelings, ideaal vir walvisse spot wanneer hulle Walkerbaai besoek. As jy energiek voel, kan jy ’n 24 km lange staproete volg wat langs die kuslyn van die Walkerbaai-natuurreservaat tot by die Hermanus-strandmeer strek. Die Klipgat-grotte is ook die moeite werd om te verken.
Doendinge in die area wissel van Groot White Shark-hokduik, walviskyk, voëlkyk, bootritte, visvang, perdry en 4x4-roetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marthanique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 13 Cove Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Bellamente Sirene Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Cove Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang