Bellamente Sirene Guesthouse
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Cove Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bellamente Sirene Guesthouse is 'n moderne gastehuis met 'n Mediterreense styl. Dis stapafstand vanaf Stanford's Cove in die Atlantiese Oseaan se prentjiemooi kus en dit bied 'n uitsig oor die fynbosstrook.
Gerieflike verblyf word in 6 smaakvol versierde selfsorgwoonstelle aangebied. Dis ideaal vir paartjies, gesinne of klein groepe. Elke woonstel het 'n leef- en eetarea en 'n kombuisie. Elke kombuisie het verhit-en-eetgeriewe met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis bied veilige parkeerplek en gratis WiFi. Dis die ideale basis waarvandaan gaste die Overberg kan verken.
Die pragtige, ongerepte kuslyn bied kranspaadjies wat ideaal is vir voetslaan en walviskyk wanneer hulle in Walkerbaai kom baljaar. Gaste kan ook die 24 km lange voetslaanroete aanpak, wat al langs die kus vanaf Walkerbaai Natuurreservaat tot by Hermanus se strandmeer strek. Die Klipgat-grotte kan oo verken word.
Aktiwiteite in die omgewing sluit haaihokduik, walviskyk, voëlkyk, bootvaarte, visvang, perdry en 4x4-roetes in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marthanique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 13 Cove Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Bellamente Sirene Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Cove Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang