Successfully reported

Bella's Getaway

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Amanda K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Uitstekend toegeruste eenheid. Privaat. Baie skoon en netjies. Gasvry. Uitstekend toegeruste eenheid. Privaat. Baie skoon en netjies. Gasvry. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lali S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Excellent accommodation, everything catered for including superb WiFi and safe. Fantastic accommodation, super host and everything was of top standard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

10/10. Een van die beste plekke wat ons al gebly het. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne W
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Heerlik. Baie lekker gebly. Net wat ek nodig gehad het. Vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik. Bella's Getaway was 'n aangename verrassing. Dit was skoon, pragtig en toegerus. Ons het heerlik gebly en sal definitief weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zané
Bella's Getaway
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien.

At K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Aangename ervaring, heerlik gerus. Goeie fasiliteite. Koue vrugtesap by aankoms, melk in die yskas! Fantastiese beskuit. Alles netjies, baie goeie diens. Ons het heerlik gekuier, hulle sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zané
Bella's Getaway
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien.

Ina Marie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gekuier! Baie oulike plekkie. Ek, my man en 7 maande oue baba het baie lekker hier gekuier. Ruim vertrek met genoeg spasie vir al jou bagasie. Kombuis is goed ge-kitted met alles wat jy nodig het. Oulike braai area. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zané
Bella's Getaway
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zané
Bella's Getaway
Thank you so much for the good feedback, Camee. We appreciate it very much. So glad you felt at home.

Wesley D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ongelooflik. Gasvrye eienaars wat die ekstra myl gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zané
Bella's Getaway
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit baie.

Marius D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absoluut fantasties. Baie lekker plek om te bly. Die eienaar is baie vriendelik en baie behulpsaam. Baie veilig. Alles lyk soos op die foto's. Dit is regtig 'n baie mooi plekkie om te bly. Wens ons kon langer gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zané
Bella's Getaway
Baie dankie vir die goeie terugvoering, Marius. Ons waardeer dit baie. Volgende keer bly julle langer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Uitspan Street, Blanco, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb00f068420f15ea1aee2f505b2120c309465295e7fe9d52d7e6c9d97ca2f2f393451e46fa55afe5626e70705e0d8578afc95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 20 Uitspan Street Blanco 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9462247 22.415619
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang